
Hoërskool Kanonkop Gholfdag & Nag Gholf Toernooi
Om evenemanget
Kom sluit aan by die Hoërskool Kanonkop Gholfdag en Nag Gholf Toernooi 🎊 om 35 jaar van uitnemendheid te vier! Alle borge, ouers, oudleerders en die breë gemeenskap is hartlik uitgenoi om saam met ons hierdie mylpaal te herdenk. Kom deel in die pret, bou nuwe herinneringe en vier ons skool se ryk geskiedenis met 'n onvergeetlike dag- en aandtoernooi! 🏌️♂️
📍 Locasie: 5 Jakaranda St, Middelburg, 1055, South Africa
🔗 Besoek ons: Facebook Event
Plats
5 Jakaranda St, Middelburg, 1055, South Africa
VägbeskrivningDetaljer
Öppna i mobilen
Skanna med kameran – eventet öppnas i Somo-appen.




