Liezel Pieters @ Heroes Live

Liezel Pieters @ Heroes Live

Om evenemanget

Liezel Pieters het een van daai stemme wat 'n saal skielik stil maak en dan almal op hul voete kry. Sy het ongelooflike "stage presence" en haar emosie-belaaide treffers herhinner aan die legendariese Laura Branigan. Liedjies soos "Jy is Genoeg", "Waar Ek Hoort" en "In Ons Bloed" het haar 'n geliefde naam gemaak, en haar lewendige album Sinkplaat Sessies bewys dat sy geen studio nodig het nie.Donderdagaand, 1 Oktober bring sy haar groot stem na Heroes Live in Brackenfell. Kom vroeg, geniet 'n heerlike aandete en verloor jouself in die kragtige ballades.🚪 Deure: 18h00 | 🎶 Vertoning: 20h30🎟️ Kaartjies: R180 – R220👉 Bespreek nou: https://itickets.co.za/events/486162

Hittad av Somo·Se original
Plats

Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa

Vägbeskrivning

Den här veckan i Sverige