LOKI & MARGOT ROTHMAN

LOKI & MARGOT ROTHMAN

Om evenemanget

In hierdie unieke broer-en-suster-vertoning neem Loki en Margot Rothman gehore op ’n reis deur die stories, herinneringe en musiek wat hul familie oor die jare gevorm het. Met oorspronklike liedjies en geliefde gunstelinge word lag, nostalgie en die besondere band tussen broer en suster verweef in ’n intieme viering van familie en tuiskoms.Die kitaarvirtuoos Loki Rothman verras met sy meesterskap op verskeie instrumente, terwyl Margot se besonderse stem en haar begeleiding op klavier die vertoning met warmte en emosie aanvul.‘n Aand vol stories, harmonieë en die klanke wat die Rothman-familie se hartklop geword.

Hittad av Somo·Se original
Plats

Chenoweth Straat 6,, 7550 Durbanville, South Africa

Vägbeskrivning

Den här veckan i Sverige