
Pieter Smith @ Heroes Live
tors 27 aug.
20:30 – Sent
Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa100 ZAR · Köp biljetterOm evenemanget
As jy al ooit "Willemiena Van Gezina" of "Japie Greyling" op 'n braai gehoor het en jouself nie kon keer om saam te sing nie - dan is dié een vir jou!Pieter vermaak duisende mense met feel-good Afrikaanse samesingse, FAK-gunstelinge, TV-treffers en eie oorspronklike materiaal, en hy doen dit al sedert sy CD-debuut met "Rooikar" in 2002. Dit is die soort vertoning waar die hele saal die woorde ken en niemand skaam is om dit te wys nie. Bespreek jou tafel. Bring jou mense en kom geniet 'n aand vol samesing, heerlike kos en 'n lekker atmosfeer, wat meer wil jy hê?
Plats
Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa
VägbeskrivningDetaljer
Datum
tors 27 aug.
Tid
20:30 - Sent









