
SonopMark Pongola – 04 Julie 2026
Kom sluit aan by Pongola se eie boeremark! 🌞 Op 04 Julie 2026 bied ons 'n spetterende mark aan in die Pongola Rugbyklub.
Wat om te verwag:
🍅 Plaasvars groente en vrugte
🥩 Vleis en gebak
🛍️ Handgemaakte items
☕ Boeretroos en heerlike eetgoed
Aktiwiteite:
🚴♂️ Bring die gesin en fiets
👣 Kom stap saam
🎠 Kinders kan treintjie ry en die springkasteel geniet
Dis alles oor plaasvars lekkergoed, geselligheid en gemeenskap!
Toegang is gratis!
📍 Plek: Pongola Rugbyklub
🕕 Tyd: 07:00 – 11:00
Belangstelling om 'n stalletjie te bekom?
SonopMark is op soek na gehalte produsente, bakkers, boere, makers en kreatiewe entrepreneurs.
👉 Besoek sonopmark.co.za vir meer inligting!
☀ GoedVoelMark
210 Lucas Meyer St, uPhongolo, 3170, South Africa
Vägbeskrivning210 Lucas Meyer St, uPhongolo, 3170, South Africa
Vägbeskrivning