MEL DIE STORIEVERTELLER in "MEL VERTEL- VROUWEES & ANDER DRAMATIESE GEBEURE"-GEEN O/14 TAAL (OGGEND)

MEL DIE STORIEVERTELLER in "MEL VERTEL- VROUWEES & ANDER DRAMATIESE GEBEURE"-GEEN O/14 TAAL (OGGEND)

Über die Veranstaltung

Spesiaal vir Vrouedag bring Mel die Storieverteller splinternuwe stories oor vrouwees na Die Boer Teater. Geinspireer deur gebeure uit verskillende fases van haar lewe.Stories sluit in: ‘n Outjie, Marlien se troue, ‘n Naby-dood ervaring op wittebrood, en meer.Kom in ‘n los broek en gemaklike skoene om tussendeur die stories heerlik op Damian Beer se gesingery te dans of net voete te tik.Ouderdomsbeperking: Geen onder 14's - TaalDeure open: 10h30Dames bestel hulle kos en drinkgoedMel begin praat: 11h00Vertoning duur: 70 minute (Geen pouse)Vanaf ongeveer 12.30 word die kos bedien en dames kan lekker verder kuier tot 15:00

Von Somo gefunden·Original ansehen
Ort

6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Route

Diese Woche in Sverige