Riaan Benadé @ Heroes Live

Riaan Benadé @ Heroes Live

Tickets kaufen
Über die Veranstaltung

Sy debuutalbum se titelsnit "Spontaan" is steeds die mees gestroomde Afrikaanse liedjie op Spotify, en dit sê alles wat jy moet weet oor Riaan Benadé. Dié Nylstroom country-sanger skryf liedjies wat bly plak, en hy sing dit op 'n manier wat jou laat voel hy praat direk met jou."Ek wil onthou word vir die musiek wat ek geskryf het en ek hoop dat hierdie liedjies elke dag mense inspireer om te droom en te lewe." Met treffers soos "Rowwe Bliksem", "Vitamiene See" en "Kattebak" het hy meer as genoeg bewys dat hy presies dit reggekry het. Bespreek jou tafel. Bring jou mense en kom goeie musiek, lekker geselskap en 'n heerlike atmosfeer.

Von Somo gefunden·Original ansehen
Ort

Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa

Route

Diese Woche in Sverige