Ruhan Du Toit @ Heroes Live

Ruhan Du Toit @ Heroes Live

Tickets kaufen
Über die Veranstaltung

Hierdie bekroonde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer kom tree op in die Kaap, by Heroes Live in Brackenfell!Met sy sjarmante, energieke verhoogpersoonlikheid en indrukwekkende vieroktaafstem, het hy oor die afgelope drie dekades diep spore in die plaaslike en internasionale musiekbedryf getrap. Hy is net so deel van die Afrikaanse kultuur soos biltong en koeksisters.Kom ervaar self sy enigmatiese persoonlikheid en ongelooflike stem by Heroes Live. Bespreek jou tafel, bring jou mense.

Von Somo gefunden·Original ansehen
Ort

Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa

Route

Diese Woche in Sverige